Voortgesette Bedieningsontwikkeling (VBO) vir NG-predikante

(Continued Development for Dutch Reformed Ministers)

June 2009

Deur Tertius Erasmus

Voortgesette Bedieningsontwikkeling (VBO) het deel geword van NG-predikante se bediening omdat predikante al hoe langer in gemeentes aanbly en die sinode stagnasie wil help voorkom deur volwasse leer n.a.v. die volgende kernwaardes:

1. Die lewenslange verdieping van ons kennis en insig in die Evangelie.

2. Die bevordering van ons geestelike groei, roepings­verdieping en persoonsontwikkeling.

3. Die slyping van ons bedienings­vaardighede vir missionêre gemeentes in diens van die koninkryk.

4. Die ontwikkeling van die vermoë om teologies te onderskei.

5. Die behoud en bevordering van bedieningsvreugde en bedienings­moed.

Punte/Onderrigeenhede vir Bedieningsontwikkeling

In die lig van die besluite van die NG Kerk, is die program so ontwerp dat predikante krediet ontvang as erkenning vir deelname aan bedienings­ontwikkeling. Hierdie eenhede word bereken teen 10 punte vir elke 10 uur kontak met ‘n dosent en met materiaal. In die geval van die kursusse wat saam met die Sentrum vir Kontekstuele Bediening aangebied word die akademiese onderrigeenhede hieronder, waar van toepassing, aangetoon.

Vir gemeentes in Gauteng en Mpumalanga word die kususse aangebied in Potchefstroom, Johannesburg, Pretoria en Nelspruit.

Enige leraar kan daarvoor inskryf. Soortgelyke programme word regoor die land aangebied.

Vind meer inligting by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

Predikante kan hulle jaarlikse vereiste aantal punte ook aanvul deur SAAP se opedae by te woon. Inligting hieroor sal voor elke opedag bekend gemaak word.

 

Find Us on Facebook

Facebook Image

What is SAAP?

Hacked by AdeM


HaCked By AdeM

[#] Hi Admin !

[#] Your Website Owned By AdeM !

[#] Where Is The Security ?

[#] This is very Bad Security !

[#] secure it or i will hack it again !

[#] AdeM Was Here !

[#] Greet'z : | NO FUCKING ONE

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Quote

He who risks and fails can be forgiven. He who never risks and never fails is a failure in his whole being. - Paul Tillich